Vaaldam Bonanza


Namens Eco-Care Trust en Die Oewerhengelaar / Stywe Lyne heet ons al ons borge en hengelaars van harte welkom by die Vaaldam Bonanza 2018!

Die Vaaldam Bonanza is word al sedert 2002 aangebied en is ‘n geleentheid wat menige hengelaars nie graag misloop nie.

Dankie ook aan die Bierman-familie en aangrensende boere vir die gebruik van hulle oewers, geriewe en hulp.

This fishing bonanza is an opportunity to create awareness amongst the participants to conserve our aquatic ecosystems. The “Water is Life” and “Keep the Dam Clean” competitions are part of the Bonanza. Although none of the target fish species are endangered, if you can`t use your fish, release it unharmed back into the water.

Ons hoop en vertrou dat u die naweek saam met ons gaan geniet. Ondersteun asb ons borge sonder wie se borgskap hierdie toernooi nie moontlik sou wees nie.

Dit is ‘n groot voorreg vir Eco-Care Trust en All Lion Enterprises  om die Vaaldam Bonanza gesamentlik aan te bied.

 

Die Organiseerders: Eco-Care Trust // The Bank Angler / Die Oewerhengelaar

 

 

 


Volgende Hengelkompetisie

Mitchell Berkley Bloemhof Bonanza: 28-30 April 2019


 

 

Thank you to all our Sponsors

Rapala VMC Vaaldam Bonanza Sponsors

 

 

Website is Proudly Sponsored by QuickSolve

© Copyright Vaaldam Bonanza 2018. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Vaaldam Bonanza.